ONGELOOFLIKE DIENS!!

 

ONGELOOFLIKE DIENS!!

Beste John en Jackie

Julle diens was van hoogstaande gehalte, julle het ons huis binne 1 week verkoop nadat ons vir julle `n mandaat op ons huis gegee het. Julle aggresiewe bemarking en elke dag se terugvoering sal nooit vergeet word nie!! Ons kan julle met toe oë aanbeveel aan enige persoon wat sy huis wil verkoop met vinnige en top resultate!!

Beste wense

Jimmy en Elzette Julie 2009