Hi Jackie, John.

Baie dankie vir julle vriendelike en vinnige diens tydens die proses. Dit het baie van die verwagte bekommernisse weggeneem. Die proses was n plesier.

Vriendelike groete.

Jaco van der Merwe