John

Baie dankie vir jou spoedige diens! Die eerste Koper wat jy in my huis ingebring het, het dadelik my huis gekoop teen die volle vraeprys. Dit is voorwaar uitstekende diens. Ek wens jou en jou maatskappy alle sterkte toe met die toekoms. Jy het die bemarking van my huis so gemaklik gedoen, jou terugvoering i.s my koop was uitstekend en kan ek enige Verkoper 100% aanbeveel om van jou dienste gerbuik te maak.

Nogmaals baie dankie

Riaan

UITSTEKENDE DIENS.